Toe sê die Here vir Moses: Neem al die hoofde van die volk en hang die oortreders op in die volle son vir die Here, sodat die toorngloed van die Here van Israel afgewend kan word.