Númeri 24:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy buig hom, hy gaan lê soos ’n leeu en soos ’n leeuin: wie sal hom opjaag? Geseënd is hulle wat jou seën, en vervloek is hulle wat jou vervloek!

Númeri 24

Númeri 24:5-16