Daarop antwoord hy hulle: Bly vannag hier oor; dan sal ek julle berig bring soos die Here aan my sal sê. Toe het die vorste van Moab by Bíleam gebly.