Númeri 22:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Engel van die Here vra hom: Waarom het jy jou esel nou al drie maal geslaan? Kyk, Ek self het uitgegaan as ’n teëparty, want jou weg loop gevaarlik steil in my oog!

Númeri 22

Númeri 22:24-38