Númeri 22:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die esel die Engel van die Here sien, druk sy haarself teen die muur en druk ook Bíleam se voet teen die muur; daarom het hy haar weer geslaan.

Númeri 22

Númeri 22:16-27