Númeri 22:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe antwoord Bíleam en sê aan die dienaars van Balak: Al gee Balak my sy huis vol silwer en goud, ek kan die bevel van die Here my God nie oortree om klein of groot te doen nie.

Númeri 22

Númeri 22:10-26