Númeri 21:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Moses ’n koperslang gemaak en dit op ’n paal gesit: en as ’n slang iemand gebyt het en hy kyk na die koperslang, het hy in die lewe gebly.

Númeri 21

Númeri 21:1-12