Númeri 21:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê die Here vir Moses: Wees nie bevrees vir hom nie, want Ek het hom en sy hele volk en sy land in jou hand gegee; en jy moet met hom doen soos jy gedoen het met Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het.

Númeri 21

Númeri 21:30-35