Númeri 20:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die kinders van Israel vir hom: Ons sal met die grootpad trek, en as ons van jou water drink, ek en my vee, gee ek die prys daarvoor. Laat my net te voet deurtrek — verder niks nie.

Númeri 20

Númeri 20:13-26