Númeri 2:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die kinders van Israel het gedoen net soos die Here Moses beveel het; so het hulle laer opgeslaan volgens hulle vaandels, en so het hulle opgebreek elkeen volgens sy geslagte, by sy families.

Númeri 2

Númeri 2:28-34