Númeri 19:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ’n rein man moet die as van die koei bymekaarmaak en buitekant die laer op ’n rein plek neersit, en dit moet vir die vergadering van die kinders van Israel bewaar word vir die reinigingswater: dit is ’n sondoffer.

Númeri 19

Númeri 19:7-15