Númeri 19:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is die wetsinsetting wat die Here beveel het deur te sê: Spreek met die kinders van Israel dat hulle vir jou ’n rooi koei sonder gebrek bring waar geen liggaamsgebrek aan is, waarop geen juk gekom het nie.

Númeri 19

Númeri 19:1-11