Númeri 19:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en ’n rein man moet hisop neem en dit in die water insteek en op die tent sprinkel en op al die goed en op die persone wat daar gewees het; ook op hom wat aan ’n doodsbeen of aan een wat verslaan is, of aan ’n dooie of aan ’n graf geraak het.

Númeri 19

Númeri 19:13-20