Númeri 18:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het die Here met Aäron gespreek: Ek self het jou die diens van my offergawes gegee; wat betref al die heilige gawes van die kinders van Israel, aan jou gee Ek dit as aandeel en aan jou seuns as ewige insetting.

Númeri 18

Númeri 18:3-11