Númeri 18:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit moet ook joue wees: die offergawe van hulle geskenke, van al die beweegoffers van die kinders van Israel; Ek gee dit aan jou en jou seuns en jou dogters saam met jou as ’n ewige insetting. Elkeen wat rein is in jou huis, mag dit eet.

Númeri 18

Númeri 18:2-17