Númeri 18:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die Here het vir Aäron gesê: Jy en jou seuns en die huis van jou vader saam met jou moet die ongeregtigheid met betrekking tot die heiligdom dra; en jy en jou seuns saam met jou moet die ongeregtigheid met betrekking tot julle priesteramp dra.

Númeri 18

Númeri 18:1-11