Númeri 17:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe bring Moses al die stawe wat voor die aangesig van die Here was, na al die kinders van Israel toe uit; en hulle het dit gesien en elkeen sy staf geneem.

Númeri 17

Númeri 17:1-10