Númeri 16:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Is dit julle nie genoeg dat die God van Israel julle uit die vergadering van Israel afgeskei het om julle na Hom te laat nader kom, om die dienswerk van die Here se tabernakel te verrig en te staan voor die vergadering om hulle te dien nie,

Númeri 16

Númeri 16:4-11