Númeri 16:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En terwyl die vergadering teen Moses en Aäron bymekaarkom, het hulle hul na die tent van samekoms gedraai, en meteens het die wolk dit oordek en die heerlikheid van die Here het verskyn.

Númeri 16

Númeri 16:39-46