Númeri 16:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

naamlik die vuurpanne van die wat gesondig het ten koste van hulle lewe; en daarvan moet dun plate geslaan word as ’n oortreksel vir die altaar. Want hulle het dié voor die aangesig van die Here gebring — daarom is hulle heilig; en hulle sal vir die kinders van Israel ’n teken wees.

Númeri 16

Númeri 16:29-41