Númeri 16:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as die Here iets nuuts skep en die grond sy mond oopmaak en hulle verslind met alles wat aan hulle behoort, en hulle lewendig na die doderyk afdaal, dan sal julle weet dat hierdie manne die Here verag het.

Númeri 16

Númeri 16:27-35