Númeri 15:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die priester moet versoening doen vir die hele vergadering van die kinders van Israel, en dit sal hulle vergewe word; want ’n swakheid was dit, en húlle het hul offer as vuuroffer aan die Here en hul sondoffer, weens hulle swakheid, voor die aangesig van die Here gebring.

Númeri 15

Númeri 15:16-34