Númeri 14:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As die Here ’n welbehae in ons het, sal Hy ons in hierdie land inbring en dit aan ons gee, ’n land wat oorloop van melk en heuning.

Númeri 14

Númeri 14:1-14