Númeri 14:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die môre vroeg klaargemaak en op die top van die berg geklim en gesê: Hier is ons, en ons wil optrek na die plek wat die Here gesê het, want ons het gesondig.

Númeri 14

Númeri 14:35-43