Númeri 12:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het in ’n wolkkolom neergedaal en by die ingang van die tent gaan staan. Daarna het Hy Aäron en Mirjam geroep, en hulle twee het uitgekom.

Númeri 12

Númeri 12:4-14