Númeri 12:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die Here vir Moses: As haar vader net maar in haar gesig gespuug het, sou sy nie sewe dae lank beskaamd wees nie? Laat sy sewe dae lank buitekant die laer opgesluit wees, en daarna mag sy opgeneem word.

Númeri 12

Númeri 12:7-16