Númeri 11:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het ’n wind wat van die Here kom, uitgevaar en kwartels van die see af oorgedrywe en op die laer gestrooi omtrent ’n dagreis hier en omtrent ’n dagreis daar, rondom die laer; en hulle was omtrent twee el bokant die grond.

Númeri 11

Númeri 11:25-35