Númeri 11:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Moses uitgegaan en die woorde van die Here aan die volk te kenne gegee; en hy het sewentig manne uit die oudstes van die volk bymekaar laat kom en hulle rondom die tent laat staan.

Númeri 11

Númeri 11:19-33