Númeri 11:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n hele maand lank, totdat dit uit julle neus uitkom en julle daarvan walg; omdat julle die Here wat in julle midde is, verwerp en voor sy aangesig gehuil en gesê het: Waarom het ons tog uit Egipte uitgetrek?

Númeri 11

Númeri 11:17-29