Númeri 10:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die seuns van Aäron, die priesters, moet op die trompette blaas; en dié trompette moet vir julle ’n ewige insetting in julle geslagte wees.

Númeri 10

Númeri 10:4-17