En hulle het van die berg van die Here af drie dagreise ver getrek; en die verbondsark van die Here het drie dagreise ver voor hulle uit getrek om vir hulle ’n rusplek uit te soek.