Númeri 10:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Moses het vir Hobab, die seun van Réhuel, die Midianiet, die swaer van Moses, gesê: Ons trek na die plek waarvan die Here gesê het: Ek sal dit aan julle gee. Trek saam met ons en ons sal aan jou goed doen; want die Here het oor Israel goeie dinge gespreek.

Númeri 10

Númeri 10:19-33