Nehemía 9:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En U het hulle kinders vermenigvuldig soos die sterre aan die hemel en hulle in die land ingebring waarvan U aan hulle vaders gesê het dat hulle sou ingaan om dit in besit te neem.

Nehemía 9

Nehemía 9:19-30