Nehemía 9:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En u goeie Gees het U gegee om hulle te onderrig, en u manna het U nie van hulle mond teruggehou nie en aan hulle water gegee vir hulle dors.

Nehemía 9

Nehemía 9:10-30