Nehemía 9:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die see het U voor hulle geklowe, sodat hulle op droë grond dwarsdeur die see getrek het; maar hulle vervolgers het U in die kolke gewerp soos ’n klip in sterk waters.

Nehemía 9

Nehemía 9:9-16