Nehemía 8:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Esra het die boek oopgemaak voor die oë van die hele volk, want hy het bokant die hele volk gestaan; en toe hy dit oopmaak, het die hele volk opgestaan.

Nehemía 8

Nehemía 8:1-14