Nehemía 8:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het dag vir dag, van die eerste dag af tot die laaste dag toe, voorgelees uit die wetboek van God; en hulle het sewe dae lank fees gehou en op die agtste dag ’n feestyd volgens verordening.

Nehemía 8

Nehemía 8:15-19