Nehemía 8:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het die hele volk weggegaan om te eet en te drink en porsies te stuur en groot vreugde te bedrywe; want hulle het ag gegee op die woorde wat aan hulle bekend gemaak is.

Nehemía 8

Nehemía 8:8-19