Nehemía 7:72 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wat die res van die volk gegee het, was: in goud twintigduisend dragmes, en in silwer tweeduisend mines, en sewen-en-sestig priesterrokke.

Nehemía 7

Nehemía 7:68-73