52. die kinders van Bésai, die kinders van die Meüniete, die kinders van die Nefisiete;
53. die kinders van Bakbuk, die kinders van Hakúfa, die kinders van Harhur;
54. die kinders van Baslut, die kinders van Mehída, die kinders van Harsa;
55. die kinders van Barkos, die kinders van Sísera, die kinders van Temag;
56. die kinders van Nesíag, die kinders van Hatífa.