Nehemía 7:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het my God in my hart gegee dat ek die edeles en die leiers en die volk bymekaar laat kom het om ’n geslagslys aan te lê; en ek het die geslagslys gekry van die wat eerste opgetrek het, en daarin geskrywe gevind:

Nehemía 7

Nehemía 7:1-6