Nehemía 7:26-33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

26. die manne van Betlehem en Netófa, honderd-agt-en-tagtig;

27. die manne van Ánatot, honderd-agt-en-twintig;

28. die manne van Bet-Asmáwet, twee-en-veertig;

29. die manne van Kirjat-Jeárim, Kefíra en Béërot, sewehonderd-drie-en-veertig;

30. die manne van Rama en Geba, seshonderd-een-en-twintig;

31. die manne van Migmas, honderd-twee-en-twintig;

32. die manne van Bet-el en Ai, honderd-drie-en-twintig;

33. die manne van die ander Nebo, twee-en-vyftig;

Nehemía 7