Nehemía 7:19-27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

19. die kinders van Bigwai, tweeduisend-sewe-en-sestig;

20. die kinders van Adin, seshonderd-vyf-en-vyftig;

21. die kinders van Ater, van Hiskía, agt-en-negentig;

22. die kinders van Hasum, driehonderd-agt-en-twintig;

23. die kinders van Bésai, driehonderd-vier-en-twintig;

24. die kinders van Harif, honderd-en-twaalf;

25. die kinders van Gíbeon, vyf-en-negentig;

26. die manne van Betlehem en Netófa, honderd-agt-en-tagtig;

27. die manne van Ánatot, honderd-agt-en-twintig;

Nehemía 7