Nehemía 7:17-21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

17. die kinders van Asgad, tweeduisend-driehonderd-twee-en-twintig;

18. die kinders van Adoníkam, seshonderd-sewe-en-sestig;

19. die kinders van Bigwai, tweeduisend-sewe-en-sestig;

20. die kinders van Adin, seshonderd-vyf-en-vyftig;

21. die kinders van Ater, van Hiskía, agt-en-negentig;

Nehemía 7