Nehemía 6:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ek het gesê: Sal ’n man soos ek vlug? En hoe durf een soos ek die tempel ingaan en in die lewe bly? Ek sal nie ingaan nie.

Nehemía 6

Nehemía 6:10-12