Nehemía 5:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het by myself beraadslaag en met die edeles en die leiers getwis en aan hulle gesê: Julle leen uit op woeker, elkeen aan sy broer! En ek het ’n groot vergadering teen hulle belê

Nehemía 5

Nehemía 5:2-17