Nehemía 4:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het dit gesien en my opgerig en aan die edeles en die leiers en die ander mense gesê: Julle moet nie bang wees vir hulle nie; dink aan die grote en gedugte Here, en veg vir julle broers, julle seuns en julle dogters, julle vroue en julle huise.

Nehemía 4

Nehemía 4:10-16