Nehemía 3:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En naas hulle het Méremot, die seun van Uría, die seun van Hakkos, herstel; en naas hulle het Mesúllam, die seun van Berégja, die seun van Mesesábeël, herstel; en naas hulle het Sadok, die seun van Báäna, herstel.

Nehemía 3

Nehemía 3:1-5