Nehemía 2:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe vra die koning my, terwyl die koningin langs hom sit: Hoe lank sal jou reis duur, en wanneer sal jy terugkom? En die koning het dit goedgevind om my te stuur. En ek het hom ’n bepaalde tyd aangegee

Nehemía 2

Nehemía 2:1-9