Nehemía 2:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê ek vir hulle: Julle sien die nood waar ons in is, dat Jerusalem woes lê en sy poorte met vuur verbrand is; kom, laat ons die muur van Jerusalem opbou, dat ons nie langer ’n voorwerp van smaad kan wees nie.

Nehemía 2

Nehemía 2:7-20